Brand eis honderde Masiphumelele inowners se wonings
Written By Michell Augus Photos by Jermain Carelse Brand eis honderde Masiphumelele inowners se wonings Honderde mense is haweloos gelaat nadat n brand in Masiphumelele naby Ocean View,uitgebreek gister middag na 4uur. Die brand het sterker geword asgevolg van die sterk wind en 1000 strukture het afgebrand.8 Brandweer waens en 40 brandweer personeellede was geontplooi na die gebied.Die SAPD was ook op die toneel en geen beserings or sterftes was aangemelt nie. Die Kaapse burgermeester,Dan …
Brand eis honderde Masiphumelele inowners se wonings Read More »