16 Dae van aktivisme vir geen geweld teen vroue en kinders
Die 16 dae van aktivisme veldtog vir geen geweld teen vroue en kinders,wat die 25ste November begin het tot die 10 Desember, word ook deur die Wes-Kaapse onderwysdepartement geondersteun. Hierdie jaar se tema is "Orange the World: Fund, Respond, Prevent, Collect!". Die WKOD het alle hoofkantore en distriksamptenare aangemoedig om deel te neem aan hierdie wêreldwye aksie om bewusmaking te verhoog, voorspraakpogings te vergroot en kennis en innovasies gedurende hierdie tydperk te deel.Skole sal ook deelneem aan die veldtog deur protesaksies tehou, kersverligting en programme vir bewusmaking in die onderwysdistrikte tebeplan.
News Editor
Xolisa Sindaphi
You have successfully subscribed to Zibonele Newspaper
There was an error while trying to send your request. Please try again.