Written By

Michell Augus

4 Verdagtes inhegtenis geneem vir Uitbuiting

Die polisie in Mfuleni het verskeie uitbuiting sake deur gangsters geondersoek en n deurbraak gemaak in een saak.N man van Wesbank het n saak gemaak by die Mfuleni polisie stasie Maandag en beweer dat hy en sy familie gedreig was deur gangsters in hul area wat n sekere bedrag geld vanaf hulle geeis het.Die man het toe die geld betaal in vrees vir sy en sy familie se lewens. Die polisie het toe die 4 verdagtes inhegtenis geneem in Wesbank. Die verdagtes,21,31,34 en 44 jaar oud sal na verwagting vandag in die Bluedowns landdroshof verskyn op aanklagte van uitbuiting.

News Editor

Xolisa Sindaphi

Eli bali lisaqhubeka

You have successfully subscribed to Zibonele Newspaper

There was an error while trying to send your request. Please try again.

zibonele fm will use the information you provide on this form to be in touch with you and to provide updates and marketing.