Charmodry Augus

PAC Betoging teen bewerings van rasisme by Hoerskool Brackenfell​

Written By Michelle Augus Photo by Jenni Evans PAC Betoging teen bewerings van rasisme by Hoerskool Brackenfell Die polisie het skokgranate geskiet  om te voorkom dat ‘n groep betogende PAC-lede die Hoërskool Brackenfell bereik. Die groep het vanoggend met hul betoging by die stasie begin, oppad na die skool toe. Die polisie het ‘n versperring gevorm by die kruising wat na die Hoërskool Brackenfell lei, om te verhoed dat die groep van ongeveer 30 lede …

PAC Betoging teen bewerings van rasisme by Hoerskool Brackenfell​ Read More »

You have successfully subscribed to Zibonele Newspaper

There was an error while trying to send your request. Please try again.

zibonele fm will use the information you provide on this form to be in touch with you and to provide updates and marketing.