Written By

Michell Augus

Photos by Jermain Carelse

Brand eis honderde Masiphumelele inowners se wonings

Honderde mense is haweloos gelaat nadat n brand in Masiphumelele naby Ocean View,uitgebreek gister middag na 4uur. Die brand het sterker geword asgevolg van die sterk wind en 1000 strukture het afgebrand.8 Brandweer waens en 40 brandweer personeellede was geontplooi na die gebied.Die SAPD was ook op die toneel en geen beserings or sterftes was aangemelt nie. Die Kaapse burgermeester,Dan Plato, het aangedui dat hy binne die volgende 72 uur die toneel 'n plaaslike ramp sal verklaar, en die Wes-Kaapse regering is reeds besig om te verseker dat dit so gou as moontlik as n plaaslike ramp verklaar kan word, so die antwoord kan teen volgende week verwag word. Daarna kan toegang verkry word tot fondse vir noodlenigingsmateriaal vir die inwoners.

News Editor

Xolisa Sindaphi

Eli bali lisaqhubeka

You have successfully subscribed to Zibonele Newspaper

There was an error while trying to send your request. Please try again.

zibonele fm will use the information you provide on this form to be in touch with you and to provide updates and marketing.