Written By

Michell Augus

Brand eis man se lewe

N man het vanoggend gesterf in n brand by Vrygrond.Die stad kaapstad se brand en reddingsdienste het 24:25 by die toneel opgedaag in Apple straat waar verskeie hokkies afgebrand het wat vele mense haweloos gelaat het. 5 Brandweer voertuie en 19 brandweer manne was op die toneel en die brand was geblus na 3uur vanoggend.Die man se lyk was daarna gevind en die toneel was oorgehandig na die SAPD.

News Editor

Xolisa Sindaphi

You have successfully subscribed to Zibonele Newspaper

There was an error while trying to send your request. Please try again.

zibonele fm will use the information you provide on this form to be in touch with you and to provide updates and marketing.