Verskeie inhegtenisnemings
Written By Michelle Augus Photos by Noloyiso Rwexana Verskeie inhegtenisnemings ‘n 41-jarige man van inhegtenis geneem vir die besit van twee ongelisensieerde vuurwapens in Petunia straat, Scottsville, Kraaifontein. Die polisie het op inligting reageer nadat ‘n verdagte na bewering vanoggend ‘n sakeman met ‘n vuurwapen in Brassstraat, Brackenfell, gedreig het.Toe die polisie by die toneel opgedaag het, het die verdagte reeds van die toneel gevlug. ‘N Duidelike beskrywing van die verdagte asook in watter rigting …