Die Kaapse burgermeester Dan Plato het gister die stad kaapstad se skoon maak span gehelp met publieke skoon maak operasies in Site B in Khayelitsha.Dit vorm deel van die die stad Kaapstad se opgeleide missie vir dienslewering. Die afgelope paar weke het die Stad die pogings tot dienslewering verskerp en stadsamptenare het soms self persoonlik by die stadspersoneel aangesluit om die herstelwerk van slaggate in verskeie paaie te voltooi en om tehulp met publieke skoonmaakwerk in verskeie areas waar storting van vaste afval voorkom. Die burgermeester het inwoners aangemoedig om tehelp om netheid te behou in gemeenskappe deur onwettige stads eiendom beskadiging en storting te rapporteer.
News Editor
Xolisa Sindaphi
You have successfully subscribed to Zibonele Newspaper
There was an error while trying to send your request. Please try again.