Written By

Michelle Augus

Video by Brackenfell resident

EFF betoging voor Brackenfell Hoerskool

Die SAPD  het skokgranate en n watertenk gebruik om betoging EFF lede uitmekaar tedwing.Die EFF hou weer vandag n betoging voor die skool oor bewering van rasisme. Die EFF het n permit vanaf die Stad Kaapstad ontvang verlede week vir hierdie betoging en het die Wes-kaapse onderwys department belowe dat die betoging nie onderrig en die matriekuiteksamen sal ontwrig nie.

News Editor

Xolisa Sindaphi

You have successfully subscribed to Zibonele Newspaper

There was an error while trying to send your request. Please try again.

zibonele fm will use the information you provide on this form to be in touch with you and to provide updates and marketing.