Written By

Michell Augus

PICTURE OF THE SUSPECT, FERNANDO ISAACS...THE PIC IS FROM BONTEHEUWEL COUNCILAR ANGUS MCKENSIE

Geregtigheid vir die vermoorde lauren drydan

Die verdagte wat beskuldig word van die moord op Lauren Drydan van Bonteheuwel het vanoggend weer in die Parow landdroshof verskyn. Fernando Isaacs word van moord en roof beskuldig nadat die 31 jarige ma van 2 kinders,beroof en vermoor was in Epping die 20ste November terwyl sy vir haar Uber gewag het. Tydens die voorval het sy tans van nogskof af gekom.Die verdagte sal in aanhouding bly en sal op 4 Februarie 2021 by die streekhof in Parow verskyn.

News Editor

Xolisa Sindaphi

You have successfully subscribed to Zibonele Newspaper

There was an error while trying to send your request. Please try again.

zibonele fm will use the information you provide on this form to be in touch with you and to provide updates and marketing.