Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement beweer dat daar voldoende bedruimte sal wees indien die COVID-19-infeksies meer word in die Metro.Provinsiale hospitalisasies het in November met 63% toegeneem, en ICU gevalle met 75%. In September het COVID-19 hospitalisasies 'n laagtepunt van minder as 500 bereik en hierdie week het dit gestyg tot meer as 900.Volgens die provinsiale hoof van gesondheid, dr Keith Cloete, was daar in die afgelope 2 weeke, 'n dubbele toename in hospitalisasies in die Kaapse metro.
News Editor
Xolisa Sindaphi
You have successfully subscribed to Zibonele Newspaper
There was an error while trying to send your request. Please try again.