Written By

Michell Augus

GESONDHEIDSWERKERS BETOGING

Gemeenskapsgesondheidswerkers hou n betoging na die provinsiale wetgewer om hul griewe te lug. Die National Union of Public Service and Allied Workers (Nupsaw) lei die betoging, wat deel vorm van 'n nasionale kwessie oor diensvoorwaardes en betalings.Hulle eis 'n maandelikse minimum salaris van R12 500, mediese fonds en behuisingstoelaag, asook permanente aanstelling. Hulle is oppad na die provinsiale wetgewer vanaf Hanoverstraat om 'n lys eise aan Wes-Kaapse Gesondheids LUR, Nomafrench Mbombo, teoorhandig….clip…

News Editor

Xolisa Sindaphi

You have successfully subscribed to Zibonele Newspaper

There was an error while trying to send your request. Please try again.

zibonele fm will use the information you provide on this form to be in touch with you and to provide updates and marketing.