Photos by the City's fire and rescure services spokesperson Jermain Carelse
Groot gebou vernietig in brand
'N Gebou met verskeie verdiepings was heeltemal vernietig in 'n brand wat vroeg vanoggend in Albertusstraat in die middestad van Kaapstad uitgebreek het.Volgens die Stad se brandweer- en reddingsdiens het hulle net 1uur vanoggend n oproep ontvang en 17 brandbestryders was in die toneel ontplooi en die brand was net na 06:00 vanoggend geblus. Bemanning het daarin geslaag om te verhoed dat die brand versprei en die gebou is as onveilig beskou. Geen beserings was aangemeld nie.
News Editor
Xolisa Sindaphi
Eli bali lisaqhubeka
You have successfully subscribed to Zibonele Newspaper
There was an error while trying to send your request. Please try again.