Written By

Michell Augus

Photo By Unknown

HERNUWE PROTES DEUR GEMEENSKAPGESONDHEIDSWERKERS

Gemeenskapsgesondheidswerkers in Kaapstad sal vandag weer by verskillende mediese fasiliteite betoog. Hulle beweer dat hulle nie die erkenning vanaf die Wes-Kaapse gesondheid department kry wat hulle verdien nie en is ook ontevrede oor hul salarisse.Volgens die SA Care Workers Forum se Ntombethemba Maduna het gister by die protes buite die Khayelitsha Site B-kliniek aangesluit…"Neem ons ernstig op, moenie ons uitbuit omdat ons gemeenskapsgesondheidswerkers is nie, want die geld wat ons nou vanaf die Departement van Gesondheid kry, is nie genoeg vir die werk wat ons doen nie en ons het ook gesinne om voor tesorg".Hulle beplan ook om more na die parlement toe te betoog.

News Editor

Xolisa Sindaphi

You have successfully subscribed to Zibonele Newspaper

There was an error while trying to send your request. Please try again.

zibonele fm will use the information you provide on this form to be in touch with you and to provide updates and marketing.