Written By

Michell Augus

Photos By Brigadier Novela Potelwa

Inhegtenisneming van verskeie verdagtes

Breederiver K-9-eenheidslede op patrollie het gereageer op 'n oproep oor 'n voertuig wat in Kaapstad gesteel was en het die voertuig Saterdagaand op die N1-snelweg in die rigting van Worcester gekry. Toe die gesteelde voertuig gestop was, het die eenheidslede ook 'n ander voertuig deurgesoek wat saam met die gesteelde voertuig gery het en dwelms gevind . Altesaam 973 mandrax-tablette was in die Sedan ontdek.Drie verdagtes, 19, 24 en 45 jaar oud,was inhegtenis geneem vir die besit van 'n gesteelde voertuig. Twee ander verdagtes,30 en 40 jaar oud, wat met die dwelms gevang was, was aangekla vir die besit van dwelms.Alle gearresteerde verdagtes van Khayelitsha, sal na verwagting vandag in die hof verskyn.

News Editor

Xolisa Sindaphi

Eli bali lisaqhubeka

You have successfully subscribed to Zibonele Newspaper

There was an error while trying to send your request. Please try again.

zibonele fm will use the information you provide on this form to be in touch with you and to provide updates and marketing.