Die saak teen die moordbeskuldigde, Zane Kilian was vroeer vandag tot volgende week toe uitgestel, aangesien die hoofaanklaer in die saak in self-isolasie is.Kilian was in September maand inhegtenis geneem in Gauteng dae nadat die hoof speurder,Charl Kinnear dood geskeit was terwyl hy in sy kar gesit het voor sy huis in Bishop Lavis. Kilian staan ook tereg op aanklagte van sameswering om moord te pleeg en die onwettige onderskep van kommunikasie.Hy sal ook na verwagting op die 14 Desember in die landdroshof in Kaapstad verskyn inverband net die poging tot moord saak van verdedigingsadvokaat William Booth.
News Editor
Xolisa Sindaphi
You have successfully subscribed to Zibonele Newspaper
There was an error while trying to send your request. Please try again.