Omstreeks 18:00 gister aand het n ‘paraglider’ n ongelyk gehad by Clifton first beach.Volgens die Seereddingsinstitute, NSRI, het die man geland by die strand en was gehelp deur 2 voormalige ER24 nood dienswerkers.NSRI mediese span en nood dienste het by die toneel opgedaag nadat die slagoffer deur die 2 voormalige nooddiens werkers gestabiliseer was. Daarna was die slagoffer met n Netcare 911 helicopter geneem na die naste hospital.Hy was in n stabiele toestand maar het ernstige wonde opgedoen.
News Editor
Xolisa Sindaphi
You have successfully subscribed to Zibonele Newspaper
There was an error while trying to send your request. Please try again.