Written By

Michell Augus

Photo by Unknown

NUWE VERNOOT VIR DIE GROEI VAN OSEAAN-EKONOMIE

Die burgemeesterskomiteelid vir ekonomiese geleenthede en batebestuur, James Vos, het vandag die stad se nuutste strategiese sakevennoot (SBP), BlueCape, met belangrike belanghebbendes in die bedryf tydens 'n webinar bekendgestel. Hierdie SBP was gestig om werkskepping en die groei van Kaapstad se oseaan-ekonomie deur mariene vervaardiging, te ondersteun. Die primêre rol van BlueCape, wat ook ondersteuning vanaf die V&A Waterfront ontvang het, is om vaardigheids-opleiding te bied vir werksgeleenthede in die oseaan-ekonomie, produkontwikkeling te ondersteun en om internasionale bemarking vir Kaapstad as 'n keuse-bestemming te bied.

News Editor

Xolisa Sindaphi

You have successfully subscribed to Zibonele Newspaper

There was an error while trying to send your request. Please try again.

zibonele fm will use the information you provide on this form to be in touch with you and to provide updates and marketing.