Talle agentskappe verbonde aan die Stad kaapstad se reddings dienste is nogsteeds opsoek na 'n tiener by Strand Beach.Volgens berigte het 2 meisies,9 en 16 jaar oud, buite die gemerkte swemarea geswem toe hulle deur n sterk golf vas gevang was.Hul 18-jarige familielid het in die water gegaan om te help, maar in die see getrek.Lewensredders het die meisies uit die water gered maar die seun was nerens tevinde nie. Die stad doen n beroep op die publiek om net in aangewese gebiede by strande te swem, soos afgebaken deur die rooi en geel vlaggies, en slegs wanneer lewensredders teenwoordig is.
News Editor
Xolisa Sindaphi
Eli bali lisaqhubeka
You have successfully subscribed to Zibonele Newspaper
There was an error while trying to send your request. Please try again.