Written By

Mishelle Augus

VANDALISERING

Die HAUGE gemeenskapsentrum in Delft was gisteraand omstreeks 21:30 gevandaliseer vermoedelik  in reaksie op onwettige grondbesettings.Die ontspanningsaal in die gebou was aan die brand gesteek .Meer inligting en skade-beraming word opgestel en sal gedeel word deur die loop van die dag deur die Stad Kaapstad. Daar was ook 'n oortreding van die veiligheid by die jeugkliniek in Site B deur betogende inwoners by die kliniek.Die Kliniek is gesluit tot verdere kennisgewing en   Wetstoepassing beamptes en Metropolisie is op die toneel.

News Editor

Xolisa Sindaphi

You have successfully subscribed to Zibonele Newspaper

There was an error while trying to send your request. Please try again.

zibonele fm will use the information you provide on this form to be in touch with you and to provide updates and marketing.