Die Wes-kaapse regering het in Oktober maand aangekondig dat n herstel plan vir werksgeleenthede,veiligheid en gesondheid geimplementeer sal word asgevolg van die Covid-19 lockdown.Die Wes-kaapse premier,Alan Winde het gister tydens n kabinet vergadering, die verskillende hulp-verlenings projekte uiteengesit, wat die Wes-kaapse regering befonds het om besighede in die publieke en private sektore tehulp,om werksverliese te verminder en terselfde tyd die provinsiale ekonomie n hupstoot tegee. Sover was daar 7 493 werksgeleenthede geskep in die private sektor en meer as 3000 besigheide het befondsing ontvang.In die publieke sektore was daar 1080 projekte wat omtrent 27 000 werksgeleenthede geskep het. Die private sektore het befondsing van R1,3 biljoen ontvang en klein besighede het R27 miljoen ontvang.
News Editor
Xolisa Sindaphi
Eli bali lisaqhubeka
You have successfully subscribed to Zibonele Newspaper
There was an error while trying to send your request. Please try again.